Logo

DStv wil jou vasvra!

Nuus
24 November 2016
Kom kuier saam by die DStv Vasvra-kompetisie, wat by verskeie kuierplekke in Suid-Afrika in November en Desember aangebied word.
DStv Quiz Main

Lus vir ’n prettige aandjie uit? Kom kuier saam by die DStv Vasvra-kompetisie, wat by verskeie kuierplekke in Suid-Afrika in November en Desember aangebied word.

Die gasheer, akteur Neil Sharim, gaan deelnemers se kennis oor DStv, kykNET en Supersport toets. Daar is groot pryse op die spel, soos DStv Explora’s, kaartjies na verskeie verhoogproduksies, Branna-biltong- en droë worsgeskenkpakke, pakkies biltong, Supersport-kepse en waterbottels.

Hier is die belangrike datums:

34 dstv quiz 1


34 dstv quiz 2 1


34 dstv quiz 3