Logo

Dis verby – Boer Soek ’n Vrou 11

Nuus
24 April 2019
Lees meer hier.
BSV_BreakUp_Billboard 1600 x 640

Foto: Uit ’n episode van Boer Soek ’n Vrou 11

Hulle liefde het soos iets uit ’n sprokie gelyk. Almal was dit eens dat Boer Rèan en Rox-Zee die golden couple van Boer Soek ’n Vrou 11 is. Boer Soek ’n Vrou se kollektiewe hart het dus gejuig toe Boer Rèan op 6 April die ja-woord vra.

Die vreugde was egter kortstondig, ná Rox-Zee onlangs in die sosiale media gedeel het dat die verlowing iets van die verlede is. Die oomblik wat alle Boer Soek ’n Vrou-aanhangers onkant gevang het. 

Hier is ’n paar redes hoekom ons altyd team Rèan en Rox-Zee sal bly.

1. Daai ontmoeting. Wie sal ooit dié sêding kan vergeet? 

2. Boer Rèan het van die begin af net oë vir Rox-Zee gehad. 

3. Hulle is albei ’n bok vir sports.

4. Hulle was nie skaam om oor hulle gevoelens te praat (of dit te wys) nie. 





5. Hulle kon ons laat lag, al sit hulle agterop ’n plaasbakkie.

6. Boer Soek ’n Vrou-aanhangers kon nie uitgepraat raak oor dié twee nie. 







Kliek hier en kyk saam met ons terug op hulle Boer Soek ’n Vrou-reis.