Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Die beste sê-goed tot dusver – Kokkedoor Vuur & Vlam

Nuus
12 Oktober 2023
Watter een van dié sê-goed het jou laat skaterlag of jou aangemoedig om die vuur aan te steek?
Kokkedoor vuur en vlam ep 12 article image

“Daai spens het alles – dit het brandewyn” 

 

“Goeie hemel, die messe is skerp! Well done Victorinox.” 

 

“Daai ou is soos ‘n Fox Terrier met ‘n tjop.” 

 

“Hierdie is wors- heilge grond.” 

 

“Hierdie is nou nie ‘n Vrydagaand-braai op die pastorie se stoep nie.”

 

“Son, reën of waai, ons braai.” 

 

“Hoenderbraai is regtig ‘n bliksem.” 

 

“Spartel soos kwartels.” 

 

"lui-mens-in-die-middel-van-die-week-braai”

 

“Chefs don’t burn; they learn.” 

 

En wie kan dan vergeet van Kobus Botha se interessante gesegdes? 

 

Skakel in vir Kokkedoor Vuur & Vlam op Donderdae om 20:00 op kykNET, kanaal 144 en gesels saam op FacebookTwitter en Instagram deur die hutsmerk, #KokkedoorVuurVlam te gebruik. Dié reeks kan ook geniet word op DStv Stream