Johan van Zyl, ’n boer buite Mokopane, Limpopo, wat aan die vierde seisoen (2011) van die werklikheidsreeks Boer soek ’n Vrou deelgeneem het, is die afgelope naweek ná ’n motorongeluk oorlede.
Johan het sonneblomolie vervaardig en ook met beeste en wild in die Roedtan-distrik geboer.
kykNET en die Boer soek ’n Vrou-span wil graag ons innige meegevoel aan Johan se naastes betuig.