Logo

Boer Soek ’n Vrou: Pret en plesier

Nuus
18 Desember 2015
Die koue het die boere nie gekeer om die beste van hul tyd in Wildernis te maak nie.
Wilderness
Die koue het die boere nie gekeer om die beste van hul tyd in Wildernis te maak nie.

“Ons het ongelooflik baie pret gehad,” sê Christiaan – al was die water bitter koud. PJ stem: “Dit was ’n week vol pret en plesier.”

Volgens PJ kon die boere die dames boonop op ’n dieper vlak leer ken. Ignus sê dit was lekker dat hulle kon deelneem aan aktiwiteite waaraan hulle nie gewoond is nie, en Derius sê dit was heerlik om vakansie te hou in ’n “baie mooi deel van ons land.”

Niel sê dit was verder ook lekker om saam met die ander boere te kon kuier.

Kyk die eksklusiewe video hieronder: