Logo

Boer Soek ’n Vrou 9: Dames, skryf in!

Nuus
09 Mei 2016
Ons nooi hiermee alle ongetroude dames om deel te neem aan Boer soek ’n vrou se negende seisoen.
BSV_Entry_Feat

Ná die sukses van vorige seisoene van Boer soek ’n vrou, maak ons weer so! Ons nooi hiermee alle ongetroude dames om deel te neem aan Boer soek ’n vrou se negende seisoen.

Ontmoet vanjaar se tien hubare boere hier.

Wil jy graag op ’n plaas woon? Is jy ongetroud en op soek na jou ideale metgesel? Is jy ouer as 21? Skryf dan gerus in om deel te wees van hierdie avontuur.

INSKRYWINGS HET GESLUIT OP 25 MEI 2016 OM MIDDERNAG.