Logo
CW Slim BB BSV S15 Redelivery
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144Realiteit13 L

Bietjie skaam – Boer soek ‘n vrou

Nuus
27 Maart 2023
Boer Philru en Lané is net té oulik saam!
Boer Philru BSV

Philru, die skaam, jong beesboer van Petrus Steyn moes tydens die Boer soek ‘n vrou-proses uit sy gemaksone klim en ‘n kans waag om “butterflies” te voel.

Philru is op soek na ‘n vrou wat sal aard op die plaas en wat hom sal ondersteun in goeie en slegte omstandighede. ‘n Vrou wat naby aan God leef en hom sal lief hê presies soos wat hy is.

Philru is lief vir die natuur en geniet ook rugby, krieket, tennis, golf en jag. Kyk hier na hoe ‘n tipiese dag in Philru se lewe op die plaas is:

Boer Philru
Boer Philru
Boer Philru
Boer Philru
Boer Philru
Boer Philru
Boer Philru
Boer Philru
Boer Philru
Boer Philru
Gallery

Op die laaste dag wat die pasmaats op die plaas was, het hy vir die skaam Lané gevra of sy langer op die plaas sal wil aanbly. Lané het juis vroeër aan Marciel erken dat sy dink sy is die een wat huis toe gaan omdat beide sy en Philru introverte is.

Bly op hoogte van sake van Boer soek ‘n vrou deur in te skakel op kykNET, kanaal 144, Donderdae om 20:00 of stroom die episode op die DStv-app of Showmax. Gesels saam deur die hutsmerk, #BoerSoeknVrou te gebruik op Facebook, Twitter en Instagram.