Logo

Ballade op kykNET & Kie in April

Nuus
18 Maart 2015
Vanaf Saterdag 11 April om 20:00 word die reeks, Ballade vir 'n Enkeling, op kykNET & Kie uitgesaai!
Ballade-vir-n-Enkeling-Gavin-vd-Berg4

Vanaf Saterdag 11 April om 20:00 word die reeks, Ballade vir 'n Enkeling, op kykNET & Kie uitgesaai!

Balade vir ‘n Enkeling is die storie van Jacques Rynhard wat ‘n gesogte prys vir sy debuut-boek ontvang, maar nie by die prysuitdeling opdaag nie. Dit wil voorkom asof hy verdwyn het... ‘n Tydskrifjoernalis besluit om die raaisel om hierdie misterieuse skrywer te ontrafel. Wat sy ontdek, is die tragiese verhaal van ‘n seun wat daarvan beskuldig word dat hy sy pa doodgemaak het en deur sy ma verwerp is.



Met Gavin van den Bergh en Karen Retief. Regisseur Henry Mylne.  Skrywer Leon van Nierop.

Hier's 'n kykie terug na die reeks:



*Meer oor die Ballade vir 'n Enkeling fliek en 'n voorskou.

*Bekendes gesels oor die fliek by die première.

Die aantreklike Armand Aucamp vertolk die rol van Jacques in die fliek-weergawe:

34 jacques rynard sr