Logo

Aspoestertjie-kaartjies: Hier is die wenners

Nuus
17 April 2015
Tien gelukkige kykers het elk ’n dubbelkaartjie gewen om ’n vertoning van Aspoestertjie by Emperors Palace by te woon!
Aspoestertjie
Tien gelukkige kykers het elk ’n dubbelkaartjie gewen om ’n vertoning van Aspoestertjie by Emperors Palace by te woon!

Hulle kan ook vooraf by enige enige van die restaurante by Emperors Palace vir aandete gaan aansit (ter waarde van R500). Die vertoning begin op Vrydag 1 Mei om 20:00.

 

Die wenners is:

Lizelle Benson

Thea Joubert

Elmarie Lessing

Izaan Janse van Vuuren

Frank Montgomery

Marlize Beeslaar

Magdel Van Rensburg

Adri Snyman

Zania Swanepoel

Anna Mariee Swanepoel

 

Baie geluk!

Lees meer oor Aspoestertjie hier.