Lindi en Wynand Delport, lede van die groep Anders, het op Twitter aangekondig hulle verwag ’n dogtertjie. Hulle het dié foto op hul Twitter-blad gedeel:
Die paartjie het in Mei bekend gemaak dat hulle hul eersteling in November vanjaar verwag. Hulle is agt jaar getroud.
Hul debuutalbum, Dink, Leef, Klink, is vroeër vanjaar vir ’n Ghoema-toekenning genomineer.