Logo

108 finaliste ding mee om gesogte Pendoring-trofee

Nuus
21 September 2016
Nie minder nie as 108 finaliste ding vanjaar mee om ’n gesogte Pendoring-trofee in te palm – die grootste oes in járe.
DR_PENDORING_01
Nie minder nie as 108 finaliste ding vanjaar mee om ’n gesogte Pendoring-trofee in te palm – die grootste oes in járe.

Dit het die beoordelaars omtrent bloedsweet gekos om die beste werk uit die 447 inskrywings te kies. Hulle het drie dae lank gekyk en weer gekyk, geluister en weer geluister om uiteindelik tevrede te wees dat hulle die beste uit al die verdienstelike werk gekies het om bekroon te word. Hulle was dit eens dat dit ʼn interessante oefening was om werk in ʼn groot verskeidenheid inheemse tale op gelyke voet te beoordeel.

Altesaam 28 reklame-agentskappe het finaliste vir vanjaar opgelewer. Die Vernuf-kategorie was verreweg die sterkste kategorie en skitter met 21 finaliste, en die radio-kategorie is tweede met  16 finaliste.

Joe Public staan weer kop en skouers bo die ander agentskappe uit met 15 finaliste en FCB, Johannesburg, blaas in sy nek met 9 finaliste.

Die Studentekategorieë het 21 finaliste opgelewer. Stellenbosch Academy of Design and Photography loop voor met 6 finaliste, en die Vega School of Brand Leadership, Pretoria, is tweede met 4 finaliste.

Die glansryke bekroningsaand vind op Vrydag, 28 Oktober 2016 by Vodacom World in Midrand plaas. Kaartjies is nou te koop by Corrie le Roux ([email protected] of 011 880 5202). Studente ontvang 25% afslag op kaartjies.

Sluit aan by die Pendoring Facebook-groep of volg Pendoring op Twitter en gebruik die hutsteken #Pendoring.

PENDORING 2016 FINALISTE

TELEVISIE/ROLPRENTTEATERADVERTENSIES (met ’n produksiebegroting bo R1 miljoen) (Geborg deur kykNET)

Titel: #2x
Agentskap: The Odd Number
Adverteerder: VIP (Vote is Power)
Taal: Zoeloe

Titel: Cater
Agentskap: M&C Saatchi Abel, Kaapstad
Adverteerder: Nando’s
Taal: Al 11 amptelike tale

Titel: Hierdie man bou ʼn ruimtetuig
Agentskap: Mullen Lowe, Kaapstad
Adverteerder: GWK
Taal: Afrikaans

Titel: Taaier-ste
Agentskap: FCB, Johannesburg
Adverteerder: Toyota
Taal: Afrikaans

Titel: TV and Life are 1: The Artist
Agentskap: OpenCo
Adverteerder: SABC1
Taal: Zoeloe

TELEVISIE/ROLPRENTTEATERADVERTENSIES (met ’n produksiebegroting onder R1 miljoen) (Geborg deur kykNET)

Titel: Afrikaans tot innnie jimmel
Agentskap: Uppe Marketing
Adverteerder: Afrikaans.com
Taal: Afrikaans

Titel: Afsê
Agentskap: DPK
Adverteerder: Liedjie.com
Taal: Afrikaans

Titel: Die celeb-jagter
Agentskap: DPK
Adverteerder: Aardklop Nasionale Kunstefees
Taal: Afrikaans

Titel: Musiek vir elke oomblik (veldtog)
Agentskap: DPK
Adverteerder: Liedjie.com
Taal: Afrikaans

Titel: Umhlobo Wenene FM
Agentskap: OpenCo
Adverteerder: SABC Umhlobo Wenene FM
Taal: Xhosa

VIDEO EN ROLPRENT NIE VIR ALGEMENE/OPENBARE UITSENDING NIE

Titel: Elke woord is ʼn meesterstuk (veldtog)
Agentskap: King James Group
Adverteerder: Sanlam
Taal: Afrikaans

INTERNET-REKLAME; TV-LOKPRENTE; INHOUDSPROMOSIES; HANDELSNAAMINHOUD-VIDEO

Titel: kykNET & kie is aan die blom
Agentskap: Birthmark
Adverteerder: kykNET & kie
Taal: Afrikaans

Titel: kykNET Movies
Agentskap: Clearwater
Adverteerder: kykNET
Taal: Afrikaans

Titel: Troy Brutus
Agentskap: Uppe Marketing
Adverteerder: Afrikaans.com
Taal: Afrikaans

RADIOKOMMUNIKASIE

Titel: Aanwysings
Agentskap: FCB, Johannesburg
Adverteerder: Lexus
Taal: Afrikaans

Titel: A War of Words (veldtog)
Agentskap: FCB, Johannesburg
Adverteerder: Netflorist
Taal: Afrikaans & Sotho

Titel: Bad Parts (veldtog)
Agentskap: FCB, Johannesburg
Adverteerder: Toyota
Taal: Afrikaans & Zoeloe

Titel: Die ware Jakob (veldtog)
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Mercedes-Benz
Taal: Afrikaans

Titel: GPS Stotter
Agentskap: FCB, Kaapstad
Adverteerder: BMW Motorrad
Taal: Afrikaans

Titel: Jan
Agentskap: FCB, Kaapstad
Adverteerder: BMW Motorrad
Taal: Afrikaans

Titel: Lugtyd-oordrag (veldtog)
Agentskap: FCB 1886
Adverteerder: Cell C
Taal: Afrikaans

Titel: Slyza Tsotsi 1 & Slyza Tsotsi 2 (veldtog)
Agentskap: Ogilvy & Mather, Johannesburg
Adverteerder: KFC
Taal: Zoeloe

Titel: Slyza Tsotsi 3
Agentskap: Ogilvy & Mather, Johannesburg
Adverteerder: KFC
Taal: Zoeloe

Titel: Stiller kajuit (veldtog)
Agentskap: FCB 1886
Adverteerder: Toyota
Taal: Afrikaans

Titel: Sterfbed
Agentskap: DDB South Africa
Adverteerder: SABC TV-lisensies
Taal: Afrikaans

Titel: Street Movie Reviews (veldtog)
Agentskap: Ogilvy & Mather, Johannesburg
Adverteerder: MultiChoice DStv
Taal: Zoeloe

Titel: Tronkkreet
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: One School at a Time
Taal: Afrikaans

Titel: Tronklied
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: One School at a Time
Taal: Afrikaans

Titel: Umsebenzi
Agentskap: The Odd Number
Adverteerder: BBC Brit
Taal: Zoeloe

Titel: Wholenut Fish
Agentskap: The Odd Number
Adverteerder: BBC Lifestyle
Taal: Zoeloe

KOERANTADVERTENSIES

Titel: Hilux’tjie (veldtog)
Agentskap: FCB, Johannesburg
Adverteerder: Toyota
Taal: Afrikaans

Titel: Legende
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: McCain
Taal: Afrikaans

Titel: Menigte
Agentskap: OpenCo
Adverteerder: Apartheid Museum
Taal: Afrikaans

Titel: Tussen die boeke (veldtog)
Agentskap: Ignite Joe Public
Adverteerder: MBSA
Taal: Afrikaans

Titel: Vet uit die storie
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Clover
Taal: Afrikaans

Titel: Uhlu Lozalo
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Nedbank
Taal: Zoeloe

TYDSKRIFADVERTENSIES

Titel: 15FX Uitgebreide advertensie
Agentskap: Red September
Adverteerder: John Deere
Taal: Afrikaans

Titel: Droë verpakking
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Clover
Taal: Afrikaans

Titel: Loop voor jy jou vasloop (veldtog)
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: PNet
Taal: Afrikaans

Titel: ʼn Tikkie tuiste (veldtog)
Agentskap: King James II
Adverteerder: Tiger Brands
Taal: Afrikaans

Titel: The More You Listen, The More You Know (veldtog)
Agentskap: King James II
Adverteerder: SAfm
Taal: Afrikaans, Zoeloe, Tswana

PLAKKATE

Titel: #Jetloveyourself (veldtog)
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Jet
Taal: Afrikaans, Zoeloe

Titel: Beteuel die barbaar (veldtog)
Agentskap: Ignite Joe Public
Adverteerder: High Street Barber
Taal: Afrikaans

Titel: Flitskaarte (veldtog)
Agentskap: Promise Brand Specialists
Adverteerder: CNA
Taal: Afrikaans

Titel: In die gesig gevat (veldtog)
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: plastiesechirurg.co.za
Taal: Afrikaans

Titel: Kaarte (veldtog)
Agentskap: 34°
Adverteerder: Campworld
Taal: Afrikaans

Titel: Verbloem dit (veldtog)
Agentskap: FCB, Kaapstad
Adverteerder: Netflorist
Taal: Afrikaans

BUITENSHUIS
Geen finaliste

WEBWERF; MIKROWERF; MOBIELE TOEPASSINGS EN WERWE (Geborg deur Media24)

Titel: Afrikaans.com
Agentskap: Uppe Marketing
Adverteerder: Afrikaans.com
Taal: Afrikaans

INTERNETREKLAME; MOBIELE REKLAME; SOSIALE MEDIA & E-POSBEMARKING

Geen finaliste

OORSPRONKLIK AFRIKAANS (geborg deur Dagbreek Trust)

Titel: Geen gestry (veldtog)
Agentskap: J Walter Thompson
Adverteerder: Ford
Taal: Afrikaans

Titel: Goedkoop koop (veldtog)
Agentskap: DDB South Africa
Adverteerder: Honda
Taal: Afrikaans

Titel: kykNET 7 kie is aan die blom
Agentskap: Birthmark
Adverteerder: kykNET & kie
Taal: Afrikaans

Titel: Rampartytjie
Agentskap: FCB, Johannesburg
Adverteerder: Toyota
Taal: Afrikaans

Titel: Want dis hemels! (veldtog)
Agentskap: Etiket
Adverteerder: Kief Koekies
Taal: Afrikaans

KLEINHANDELKOMMUNIKASIE

Titel: Amanda! (veldtog)
Agentskap: MetropolitanRepublic
Adverteerder: Legit
Taal: Zoeloe

Titel: Little Shop is verby! (veldtog)
Agentskap: Ninety9Cents Communications
Adverteerder: Checkers
Taal: Afrikaans

Titel: Verander haar deuntjie met ʼn steentjie (veldtog)
Agentskap: Ninety9Cents Communications
Adverteerder: Winhall & De Stadler Jewellers
Taal: Afrikaans

VERNUF

Vernuf: Tipografie

Titel: B is vir...
Agentskap: Promise Brand Specialists
Adverteerder: CNA
Taal: Afrikaans

Vernuf: Redigering

Titel: Die Mystic Boer
Agentskap: King James Group
Adverteerder: Sanlam
Taal: Afrikaans

Vernuf: Uitvoering

Titel: Lugtyd-oordrag (veldtog)
Agentskap: FCB 1886
Adverteerder: Cell C
Taal: Afrikaans

Titel: Slyza Tsotsi (veldtog)
Agentskap: Ogilvy & Mather, Johannesburg
Adverteerder: KFC
Taal: Zoeloe

Titel: Sterfbed
Agentskap: DDB South Africa
Adverteerder: SABC TV-lisensies
Taal: Afrikaans

Vernuf: Animasie

Titel: Hierdie man bou ʼn ruimtetuig
Agentskap: Mullen Lowe, Kaapstad
Adverteerder: GWK
Taal: Afrikaans

Vernuf: Produksie-ontwerp

Titel: Hierdie man bou ʼn ruimtetuig
Agentskap: Mullen Lowe, Kaapstad
Adverteerder: GWK
Taal: Afrikaans

Vernuf: Kopieskryf

Titel: A War of Words (veldtog)
Agentskap: FCB, Johannesburg
Adverteerder: Netflorist
Taal: Afrikaans, Sotho

Titel: Lugtyd-oordrag (veldtog)
Agentskap: FCB 1886
Adverteerder: Cell C
Taal: Afrikaans

Titel: Slyza Tsotsi (veldtog)
Agentskap: Ogilvy & Mather, Johannesburg
Adverteerder: KFC
Taal: Zoeloe

Titel: Stiller kajuit (veldtog)
Agentskap: FCB 1886
Adverteerder: Toyota
Taal: Afrikaans

Titel: Vet uit die storie
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Clover
Taal: Afrikaans

Titel: Wat jou sterre sê
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: People Opposing Women Abuse (POWA)
Taal: Afrikaans

Vernuf: Illustrasie

Titel: Flitskaarte (veldtog)
Agentskap: Promise Brand Specialists
Adverteerder: CNA
Taal: Afrikaans

Titel: Kaarte (veldtog)
Agentskap: 34°
Adverteerder: Campworld
Taal: Afrikaans

Vernuf: Kunsleiding

Titel: Flitskaarte (veldtog)
Agentskap: Promise Brand Specialists
Adverteerder: CNA
Taal: Afrikaans

Titel: June 16 Bebathi (veldtog)
Agentskap: Dashboard Africa
Adverteerder: ChannelO
Taal: Zoeloe

Vernuf: Musiek- en klankontwerp
Titel: A War of Words (veldtog)
Agentskap: FCB, Johannesburg
Adverteerder: Netflorist
Taal: Afrikaans, Sotho

Vernuf: Spesiale visuele effekte

Titel: #2X
Agentskap: The Odd Number
Adverteerder: VIP (Vote is Power)
Taal: Zoeloe

Vernuf: Grafiese ontwerp: Rolprente

Titel: Herleef ʼn era
Agentskap: Birthmark
Adverteerder: kykNET & kie
Taal: Afrikaans

Vernuf: Regie

Titel: A War of Words (veldtog)
Agentskap: FCB, Johannesburg
Adverteerder: Netflorist
Taal: Afrikaans, Sotho

KOMMUNIKASIE-ONTWERP

Titel: Elke woord is ʼn meesterstuk (veldtog)
Agentskap: King James Group
Adverteerder: Sanlam
Taal: Afrikaans

Titel: Hou dit skoon (veldtog)
Agentskap: Abnormal
Adverteerder: Guys in green
Taal: Afrikaans

Titel: Kukhanya Bha
Agentskap: OpenCo
Adverteerder: IKwekwezi FM
Taal: Ndebele

Titel: Ongemaklike stilte
Agentskap: 34°
Adverteerder: Warwick Wines
Taal: Afrikaans

Titel: Teaching Typefaces
Agentskap: The Jupiter Drawing Room, Johannesburg
Adverteerder: Reddam House
Taal: Ndebele

LEWENDE GEBEURTENISSE & AKTIVERINGS

Titel: Elke woord is ʼn meesterstuk
Agentskap: King James Group
Adverteerder: Sanlam
Taal: Afrikaans

Titel: Veiligheidsveldtog
Agentskap: Ignite Joe Public
Adverteerder: De Beers
Taal: Afrikaans

GEÏNTEGREERDE VELDTOG (Geborg deur Toyota)

Titel: Elke woord is ʼn meesterstuk
Agentskap: King James Group
Adverteerder: Sanlam
Taal: Afrikaans

Titel: Hoe lyk jou Afrikaans?
Agentskap: Uppe Marketing
Adverteerder: Afrikaans.com
Taal: Afrikaans

Titel: Musiek-vasvra
Agentskap: the human.kind group
Adverteerder: Auto & General
Taal: Afrikaans

STUDENTE – TELEVISIE; ROLPRENTTEATER; VIDEOKOMMUNIKASIE; INTERNETREKLAME

Titel: Die kleur van ons hartsgedagtes
Reklameskool/Tersiêre instelling: Universiteit van Johannesburg
Studente: Lawrence Symonds, Kelebogile Lenyai, Jabulile Zwane
Taal: Afrikaans

STUDENTE – RADIOKOMMUNIKASIE

Titel: Nna martong
Reklameskool/Tersiêre instelling: Vega School of Brand Leadership, Pretoria
Student: Marvin Mpanda
Taal: Tswana

STUDENTE – GEDRUKTE KOMMUNIKASIE

Titel: Dierdiewe (veldtog)
Reklameskool/Tersiêre instelling: AAA School of Advertising, Cape Town
Studente: Jessica Deary, Jaco Louw Taal: Afrikaans
Titel: Die lewe van ʼn pakkie Prestik
Reklameskool/Tersiêre instelling: Universiteit van Johannesburg
Studente: Raquel Ribeiro, Evah Motsego, Xolisa Sikelenge
Taal: Afrikaans

Titel: Konstabel & Jagluiperd (veldtog)
Reklameskool/Tersiêre instelling: Stellenbosch Academy of Design and Photography
Student: Henk Malherbe
Taal: Afrikaans

Titel: Nou-nou
Reklameskool/Tersiêre instelling: Stellenbosch Academy of Design and Photography
Student: Sarah Yeats
Taal: Afrikaans

Titel: S’lahla
Reklameskool/Tersiêre instelling: Vega School of Brand Leadership, Pretoria
Student: Koketjo Masebe
Taal: Sepedi

Titel: Tuisbesoek (veldtog)
Reklameskool/Tersiêre instelling: AAA School of Advertising, Kaapstad
Studente: Hanno Koen & Jaco Louw Taal: Afrikaans

STUDENTE – DIGITALE INTERAKTIEWE KOMMUNIKASIE

Titel: Laat die tonge KLAPP toep
Reklameskool/Tersiêre instelling: Stellenbosch Academy of Design and Photography
Studente: Miemie-Louise van der Walt, Michelle van Sittert
Taal: Afrikaans

STUDENTE – KOMMUNIKASIE-ONTWERP

Titel: Bakgat Baard Hoër Baard Bybel
Reklameskool/Tersiêre instelling: Stellenbosch Academy of Design and Photography
Studente: Carel Pretorius, Ewald Verster
Taal: Afrikaans

Titel: Breinmagnaat
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit
Student: Marie Serfontein
Taal: Afrikaans

Titel: Delf
Reklameskool/Tersiêre instelling: AAA School of Advertising, Johannesburg
Student: Danika Corral
Taal: Afrikaans

Titel: Plesierdier
Reklameskool/Tersiêre instelling: Red & Yellow School of Logic and Magic, Kaapstad
Studente: Kayleigh Garrett, Annette Minnaar
Taal: Afrikaans

Titel: Soetkaroo
Reklameskool/Tersiêre instelling: Vega School of Brand Leadership, Kaapstad
Studente: Saskia Sevenster, Bianka Wessels
Taal: Afrikaans

Titel: TP vir bome
Reklameskool/Tersiêre instelling: Vega School of Brand Leadership, Pretoria
Studente: Cheri Kustner, Helen Aadnesgaard, Gerhard Cronjé
Taal: Afrikaans

STUDENTE – VERNUF

Vernuf: Illustrasie

Titel: 30 jaar van Suid-Afrika in illustrasie
Reklameskool/Tersiêre instelling: AAA School of Advertising, Johannesburg
Student: Lutho Mtyamde
Taal: Afrikaans

STUDENTE – GEÏNTEGREERDE VELDTOG (Geborg deur ATKV)

Titel: 101 gebruike vir Prestik
Reklameskool/Tersiêre instelling: Universiteit van Johannesburg
Studente: Raquel Ribeiro, Evah Motsego, Xolisa Sikelenge
Taal: Afrikaans

Titel: Bakgat Baard Hoër Baard Bybel
Reklameskool/Tersiêre instelling: Stellenbosch Academy of Design and Photography
Studente: Carel Pretorius, Ewald Verster, Lucia Petschnig
Taal: Afrikaans

Titel: Die water is perfek!
Reklameskool/Tersiêre instelling: Red & Yellow School of Logic and Magic, Kaapstad
Studente: Carina Bonse, Gabi van Niekerk
Taal: Afrikaans

Titel: Dis kak in die donker
Reklameskool/Tersiêre instelling: Vega School of Brand Leadership, Pretoria
Studente: Marjòrie Meijerink
Taal: Afrikaans

Titel: Nie Netflix Nie
Reklameskool/Tersiêre instelling: Stellenbosch Academy of Design and Photography
Student: Keagan Clack
Taal: Afrikaans