Logo
Barakat  Billboard 1600 x 800
barakat albertus leslie fong

Leslie Fong

In 1981 betree Leslie Fong die televisie en teater -bedryf nadat hy die modebedryf agterlaat.

In sy loopbaan het hy al met verskeie gevestigde name in die bedryf gewerk, onder andere, Leonard Schach in After the fall en Royal Hunt of the Sun, Robert Mohr in A Midsmummer Night’s Dream en Louis van Niekerk in Die Krismis van Map Jacobs.

Hy het ook hoofrolle vertolk in Die koggelaar en Faustus in Africa.

In 2004 is hy gesien in die Suid-Afrikaanse film Boy Called Twist en die bekende televisie-sepie, Isidingo.