Logo
Barakat  Billboard 1600 x 800
barakat fadielah june van merch

June van Merch

June van Merch is ‘n Suid-Afrikaanse akteur bekend vir haar rol as Patsy in die SABC2 sitkom, Fishy Feshuns.

Ander noemenswaardige televisierolle sluit in SOS, Going Up en Geraldina die tweede.

Sedert 2009 is sy te sien as Maud Jordaan in die SABC1 drama, Montana. In 2016 slaan sy ‘n hoofrol los in die kykNET reeks, Die Boekklub en is ook te sien in die hoofrol in Sara se Geheim.