UIT
My naam is Timothy Richard Herman. Ek is 19 jaar oud. Ek hou van die see, musiek en sokker. Ek speel tromme, die kitaar en klavier en ek is mal daaroor om te sing. Ek sing meetal as ek ongelukkig is of sleg voel en op sulke dae sing ek op my beste met die meeste passie. Ek het begin sing toe ek 5 jaar oud was en my gunsteling lied toe was “Quando Quando”.