Schalk verloor heeltemal sy kop en skiet Rossouw: Wat gaan volgende gebeur? – Diepe watersDat dinge só kon uitdraai, sou niemand kon voorspel nie. Ja, daar was nou al weke lank tekens van geweld en manipulasie deur Schalk Viljoen (Izak Davel), maar om Rossouw te skiet?