In "Waar daar ’n wil is" gaan Lee-Ann in-diepte gesprekke met bekendes voer wat wissel van persone in die vermaakwêreld tot politici, aktiviste en baanbrekers.
S2 | E4
28 Oktober 21:00
'S2/E4'. Albé Geldenhuys, die stigter en eienaar van USN, gesels oor hoe hy van polisieman tot sakereus gegroei het.