web uni tv guide
Die brug S2 Slim BB All Players
web uni tv guide

Die Brug

144Realiteit13 L

DieBrug_Roscoe

Roscoe

Roscoe “Rumble” Pekeur (35) – Bokspromotor van Montagu, Wes-Kaap

Roscoe “Rumble” is die engel wat almal wil ontmoet. Hy sal enigiets en alles vir ander doen en help onder meer minderbevoorregtes in sy gemeenskap. Maar daar is tog mense wat nie van hom hou nie omdat hy reguit is en weet hoe om vir homself op te staan. Hy het deur ’n persoonlike tragedie gegaan wat soos die dood gevoel het, en dit het hom op ’n donker pad laat beland. Geloof het tot sy redding gekom, en hy is nou 11 jaar nugter. Roscoe is by ’n kruispad in sy lewe, en hy weet nie wat die volgende stap is nie. Hy berei voor vir verandering, maar hy weet nie hoe dit gaan lyk nie en hoop Die brug gaan hom daarmee help.

Rechaux Profile Portrait Die brug 2
Tiaan Profile Portrait Die brug 2
Roscoe Profile Portrait Die brug 2