Inligting oor klein sakeondernemings in SA, bietjie sport, nuus, koswenke en lekker kuiers saam met bekendes. Aangebied deur Dawie Roodt, Deon Gropp, Corli Botha en Charlene Lackay.
S12 | E51
22 Maart 07:30
'S12/E51'. ontbytSAKE se ateljeegas is die oud-springbok rugbyspeler, Morné Steyn. Ons SAKEfokus is in die Riemland.