In "Mal Kamper" is daar nie sprake van sommer enige normale kampterrein nie. Dewald neem sy toegeruste Suzuki Jimny en sleepwa en gaan na die mees onherbersgame areas, gooi iets op die kole en laat die adrenalien vloei met ’n rits aktiwiteite.
Met 'n Huppel In Die Stap
17:30 | 11 MarVoetspore
20:00 | 11 MarOp My Eish!
20:00 | 12 MarGroen: Namibië
20:30 | 15 MarHier Gaan Ons Alweer
17:30 | 16 MarAnder Dam Se Eende
21:00 | 16 MarOverbergbewoners
21:30 | 17 Mar