Die Siener
144
Realiteitsprogram
13
Welkom
Video’s
Nuus
Meer oor Die Siener
Video
Daisy de Melker – Die Siener 2
Gerald besoek die gif-moordenares se huis in Bertrams.
Video
Deneys Reitz – Die Siener 2
Gerald bevestig beweringe dat skrywer en prokureur, Deneys Reitz eens versorg was in hierdie huis.
Video
Positiewe denke – Die siener 2
Erik reflekteer oor sy besoek aan Gerald Burger.
Video
Maak skoon – Die Siener
Gerald verduidelik hoe jy ontslae moet raak van ongure karakters wat jou slaap versteur...
Video
Elim se begraafplaas – Die Siener
Wat wil Henry Morant en Eugène Marais vir Gerald Burger vertel?
Video
Stoute tannie – Die Siener
Gerald werp lig op ‘n ou Tante wat nie wil oorgaan na die ander kant toe nie.
Video
Lewensdoel – Die siener 2
Jak de Priester gaan klop aan by Gerald om meer uit te vind oor die dood...
Video
Mike's Kitchen – Die Siener 2
Gerald neem ons deur die welbekende restaurant in Parktonw, Mike's Kitchen waar dit glo spook.
Video
Oh Mollie – Die Siener
Lizz Meiring, maak 'n draai by Gerald.
Video
God is in beheer – Die Siener 2
Dink jy dat sy reg was om hierdie gees weg te stuur?
Video
Jonathan – Die Siener 2
Tannie help my ...
Video
Die spookvrou – Die Siener 2
Die 'goed' is nie welkom nie.
Video
Liefde op die horison – Die Siener 2
Gerald glo dat 'Boer Soek 'n Vrou' se Damien binnekort liefde sal vind.
Video
Dinge raak 'freaky' – Die Siener 2
5-Jarige Jonathan kuier by dié familie, maar wat of wie kruip weg in hul tuin?
Video
Afsluiting – Die Siener 2
Net oor jy nie glo nie, beteken nie dit bestaan nie.
Video
Gerald se kristalbal – Die Siener
Gerald Burger beantwoord al die vrae wat jy oor sy kristalbal mag hê.
Video
Slapelose nagte – Die Siener
In die voorlaaste episode vind Gerald uit wie (of wat) in die aand kom kuier.
Video
Vrede maak – Die Siener
Gerald besoek Laingsburg, 38 jaar nadat hy die historiese vloed in ’n visioen gesien het.
Video
‘Ek ken hom nie!’ – Die Siener
Van ’n oupa wat oorlede is tot ’n baba wat op pad is. Hier is wat Gerhald dié week voorspel.
Video
‘Ek hoor hom!’ – Die Siener
’n Stamp vanuit niks en nêrens en kyk waar beland Gerhald. Moenie dié week se aflewering misloop nie
Video
Uitgeknip vir dié werk – Die Siener
Die privaatspeurder Mike Bolhuis besoek Gerald om uit te vind of hy sy sout werd is.
Video
‘Kan ek roek?’ – Die Siener
Ons gooi terug na Gerald en die blommeverkoper Deelia Gameldien se gesprek.
Video
‘Ek’s ’n believer’ – Die Siener
Van ’n egskeiding tot nuwe toevoegings tot die familie – Gerald voorspel die toekoms soos dit is.
Video
’n Goeie raaiskoot? – Die Siener
Dié week besoek Gerald die Kasteel de Goede Hoop.
Wys nog
24 van 32
Nog bonatuurlike-ervarings
Hier is waaroor almal praat
NOG VERMAAK
Vandag
Môre
Woensdag
Donderdag
Vrydag
Saterdag
Sondag
SPOTLIGHT
DStv Stream
DStv Rewards
Kry BoxOffice
My DStv App