Prontuit ondersoek stories deur gesprek, ná dit nuus was. Aanbieder Kabous Meiring maak seker Prontuit vind aanklank by ’n wye spektrum Suid-Afrikaners. Skakel in vir die regstreekse uitsending, elke Woensdag om 21:00.
Goedkoop Koop Is Duur Koop
S12 | E13
24 Desember 21:00
'S12/E13 - Goedkoop Koop Is Duur Koop'. Prontuit kyk na die tradisie en geskiedenis van Kerssang en -kore rondom die fee...