En die 'Bravo!' Revlon-stylikoon is... Sy’s jonk, gemaklik met haarself – én baie stylvol. Dis Katryn Kruger (30) van Kaapstad wat so pas as die Bravo! Revlon-stylikoon aangewys is. Katryn beskryf haarself as ’n model, mamma, koffiedrinker, boekwurm en motiveringspreker.