'n Informele kletsprogram waar Breyten Paulse, Hamilton Wessels, Rika Nieuwoudt, Janina Oberholzer en Radio Raps saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.
S15 | E24
31 Oktober 20:00
'S15/E24 of 36'. Ons saai regstreeks uit vanaf Laerskool Anton van Wouw. Ons vier hul 100ste verjaarsdag en ook die Prot...