Logo

Wat gebeur as die wetenskap en regering bots?

Video
22 Mei

Wat gebeur as die wetenskap en regering bots? | KN VERSLAG| 21 MEI | kykNET Heindrich Wyngaard praat met Tim du Plessis en Inge Kühne oor die woordestryd tussen wetenskaplikes en die Suid-Afrikaanse regering oor die land se streng inperkingsmaatreëls. When scientists and government collide | KN VERSLAG | 21 MAY | kykNET Heindrich Wyngaard speaks to Tim du Plessis and Inge Kühne about the battle between scientists and the South African government over the strict lockdown regulations.