Logo

Nie winsgewende organisasies sukkel weens COVID 19

Video
19 Mei

Nie-winsgewende organisasies sukkel weens COVID-19 | KN VERSLAG | 18 MEI 2020 | kyKNET Ons gesels met nie-winsgewende organisasies wat sukkel tydens die inperking omdat minder skenkings ontvang word en hulle nie hulp van die regering ontvang nie. Non-profit organisations struggle amid COVID-19 | KN VERSLAG |1 8 MAY 2020 | kyKNET We speak to non-profit organisations who are struggling amid the lockdown because they are receiving less donations and no help from the government.