Diepe Waters
144
Telenovela
13
Welkom
Video's
Nuus
Voorskou: 20 – 23 November 2023 – Diepe waters
Video
17 November
Jaloesie steek weer kop uit. Johan kry 'n rede om vir antwoorde te soek. Jacques verloor kop, en nog drama volg.
Teken in en KYK
Up Next
Annemarie se ring – Diepe Waters
15 November
Voorskou: 13 - 17 November 2023 – Suidooster
12 November
Voorskou: 13 - 17 November 2023 – Binnelanders
11 November
Voorskou: 13 – 16 November 2023 – Arendsvlei
10 November
Voorskou: 13 – 16 November 2023 – Diepe waters
10 November
Voorskou: 6 - 10 November 2023 – Suidooster
05 November
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 20 - 24 November 2023 – Suidooster
Gaan Wade vir Angie vra om te trou?
Video
Voorskou: 27 – 30 November 2023 – Diepe waters
Hoe gaan dinge nou verloop tussen Jacques en Johan? Valencia sit vas met iemand, en Mari dra stories aan. Sanet sit in sak en as, en nog drama volg.
Video
Voorskou: 30 Oktober - 3 November 2023 – Suidooster
Alex bied 'n aanloklike aanbod vir Lee-Ann aan; gaan sy dit vat? Die Samsodiens kry groot nuus: wie is gelukkig daaroor en wie wil niks weet daarvan nie? Vind uit in hierdie week se voorskou.
Video
Voorskou: 13 – 16 November 2023 – Diepe waters
Anja begin vrae vra en Rossouw wil nie die antwoorde gee nie. Dinge raak te veel vir Jacques. Zelda is weer besig om iets in die mou te voer.