Diepe Waters
144
Telenovela
13 VL
Welkom
Video's
Nuus
Voorskou: 27 – 30 November 2023 – Diepe waters
Video
24 November
Hoe gaan dinge nou verloop tussen Jacques en Johan? Valencia sit vas met iemand, en Mari dra stories aan. Sanet sit in sak en as, en nog drama volg.
Teken in en KYK
Up Next
Voorskou: 20 - 24 November 2023 – Suidooster
19 November
Voorskou: 20 - 24 November 2023 – Binnelanders
18 November
Voorskou: 20 – 23 November 2023 – Arendsvlei
17 November
Voorskou: 20 – 23 November 2023 – Diepe waters
17 November
Annemarie se ring – Diepe Waters
15 November
Voorskou: 13 - 17 November 2023 – Suidooster
12 November
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 24 - 27 Junie 2024 – Diepe waters
Gaan Henry se huiskonsert 'n wins maak? Hoekom voel Jacques uitgesluit? En wat gaan gebeur tussen Michelle en Charity? Skakel in Maandag tot Donderdag om 18:30 op kykNET, kanaal 144.
Video
Voorskou: 27 - 30 Mei 2024 – Diepe waters
Wie teiken die De Wet-gesin? Wat vind Sanet uit oor Ria? En, hoekom is Ben so ontsteld?
Video
Voorskou: 30 Oktober - 3 November 2023 – Suidooster
Alex bied 'n aanloklike aanbod vir Lee-Ann aan; gaan sy dit vat? Die Samsodiens kry groot nuus: wie is gelukkig daaroor en wie wil niks weet daarvan nie? Vind uit in hierdie week se voorskou.
Video
Voorskou: 22 - 25 Julie 2024 – Diepe waters
Jacques soek antwoorde en Chris dink dis tyd om die waarheid te vertel.