Logo

Vir die Voëls - Lokprent/Trailer

Video
22 September

The Film Factory bied met trots aan, in samewerking met kykNET, Huisgenoot en die DTI die amptelike lokprent van die nuwe rolprent, Vir die Voëls. The Film Factory proudly presents in conjunction with kykNET, Huisgenoot and the DTI the official trailer for the feature film, Vir die Voëls. Vir die Voëls is geïnspireer deur die ware verhaal van Huisgenoot-leser Irma Humpel as jong bride-to-be in die laat sewentigs. Hubare mans was op die grens vir diensplig en vroueregte ’n stadig ontwikkelende konsep in Suid-Afrika, maar vriendskap en gesin was ’n tafel vol lekker braaivleis, verhoudings was definitief nie ’n Facebook-status nie en die lewe en liefde het net ’n klein bietjie meer opreg gevoel as ons moderne kits-bestaan. #VIRDIEVOËLS - IN BIOSKOPE LANDSWYD 25 NOVEMBER 2016 Facebook: https://web.facebook.com/virdievoelsfilm/ SIMONÉ NORTMANN, FRANCOIS JACOBS, ELIZE CAWOOD, NEELS VAN JAARSVELD, NICOLA HANEKOM, BENNIE FOURIE, LARA KINNEAR, LEANDRY SMITH, LIAM BOSMAN, CANDICE KRUGER, DRIKUS VOLSCHENK en EDRIEN ERASMUS. Director/Regisseur: Quentin Krog ProducerVervaardiger: Danie Bester Line Producer/Lynvervaardiger: Dries Stoltz Executive Producers/Uitvoerende vervaardigers: Henriette Loubser, Minette Ferreira, Jan du Plessis, Anneke Villet, Karen Meiring Screenwriters/Draaiboekskrywers: Tina Kruger, Sean Robert Daniels, Quentin Krog Bassed on the short story, Slim vang sy baas, first published in the Huisgenoot, written by Irma de Klerk (Humple). Gebaseer op die kortverhaal, Slim vang sy baas, die eerste keer gepubliseer in die Huisgenoot, geskryf deur Irma de Klerk (Humple). DOP/Kinematograaf: Brendan Barnes Production House/Produksiemaatskappye: The Film Factory South Africa Editor/Redigeerder: CA van Aswegen Production Designer/Produksieontwerper: Bathoni Robinson Original Score/Oorspronklike musiek: Benjamin Willem Sound Design/Klankontwerper: Peter Cornell