Logo

Vervroegde Aftrede – Lokprent

Video
05 Maart

Na ‘n ligte beroerte moet speurder Martinus Fouché by ‘n ouetehuis intrek vir voltydse versorging. Maar tussen paranoïese oumense wat skelms om elke hoek sien, is hy nog skerp genoeg om die werklike onderduimse gebeure raak te sien?