Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Onderhoud, Kotie Lampbrecht– Segment 3 – Plaasmoorde

Video
02 Mei

Ons gesels met slagoffers van plaasgeweld. Kotie Labuschagne en haar man, Poem, is in Oktober verlede jaar aangeval. Kotie het die aanval oorleef. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!