Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 18 Junie: Hoop in die Winter - Segment 1

Video
19 Junie

Prontuit 18 Junie: Hoop in die Winter - Segment 1 In Suid-Afrika slaap duisende mense – mans, vroue, kinders – wit, bruin en swart – saans op straat. Met die winter in sy volle glorie, sterf daar dikwels van hierdie mense. Talle organisasies reg oor die land bring ‘n sprankie hoop vir hierdie ontredderde mense deur kos, klere en slaapplek aan hulle te bied. Die Prontuit TV-span het gaan kyk hoe van hulle hawelose mense hierdie winter bystaan. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!