Oud, maar nog nie koud – Boer soek 'n vrou 13
Video
04 Februarie
Kobus en sy vyf dames leer mekaar 'n bietjie beter ken deur 'n paar rondtes raai-speletjies te speel.
Speel saam op die MyDStv-toep!
Up Next
Kobus kies vyf – Boer soek 'n vrou 13
04 Februarie
Dames eerste – Boer soek 'n vrou 13
04 Februarie
Niel kies vyf – Boer soek 'n vrou 13
04 Februarie
Vlinders en opgewondenheid – Boer soek 'n vrou 13
04 Februarie
Vat vyf – Boer soek 'n vrou 13
01 Februarie
‘Stomgeslaan’ – Boer Soek ’n Vrou 13
28 Januarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer André – Boer soek ‘n vrou
Dié sportliefhebber van Modimolle in Limpopo se hande staan vir niks rond nie. Hy is op soek na iemand wat nes hy, grêtig is om die wêreld te gaan verken.
Nuus
Tussen tonele met Marciel Hopkins
Ons het haar leer ken op "Boer soek ‘n vrou" en "Bravo!", maar dié talentvolle aanbieder, dra ook ‘n ander hoedjie: Die van ‘n aktrise.
Nuus
Tussen tonele met Angelique Gerber
‘n Koppie koffie met Angelique Gerber tussen tonele? Lees dan dié artikel.