Vat vyf – Boer soek 'n vrou 13
Video
01 Februarie
Die vyf boer se dames kry presies vyf minute om met haar boer te gesels. Van reg oor die land kom die dames vir 'n kort kennismaking met die boer van hul keuse.
Speel saam op die MyDStv-toep!
Up Next
‘Stomgeslaan’ – Boer Soek ’n Vrou 13
28 Januarie
Goeie en slegte nuus – Boer Soek ’n Vrou 13
28 Januarie
‘Baie nuuskierig’ – Boer Soek ’n Vrou 13
28 Januarie
‘Kaptein’ – Boer Soek ’n Vrou 13
28 Januarie
‘Sjoe!’ – Boer Soek ’n Vrou 13
28 Januarie
‘Super opgewonde’ – Boer Soek ’n Vrou 13
28 Januarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Amptelike voorskou – Boer soek 'n vrou
Is jy gereed om liefde te vind? Of dalk is jy net nuuskiering om die tien boere vir die 16de seisoen van "Boer soek 'n vrou" te sien... Kyk die program op Sondag 29 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.
Video
Ontmoet Boer Lulani – Boer soek ‘n vrou
Buiten die boerdery, word Lulani se lewe vervul deur bergfietsry, "trail runs" en 'n kwaliteittyd saam met haar honde. Sy is op soek na 'n vrou wat kans sien om groot avonture aan te pak.