Ontmoet #BoerJohan – Boer soek ‘n vrou
Video
11 Julie
Johan is nog woonagtig op diselfde plaas waar hy groot geword het. Dié boer is op soek ‘n saggeaarde vrou wat by hom kan aanpas op die plaas.
Teken in en KYK
Up Next
Resep vir liefde – Boer soek ‘n Vrou
11 Julie
Ons is gemaak vir liefde – Boer soek ‘n Vrou 14
06 Julie
‘n Hele ander wêreld – Boer soek ‘n vrou 14
10 Mei
Die tyd raak min! – Boer soek ‘n vrou 14
07 Mei
Dolgelukkig – Boer soek ‘n vrou 14
30 April
Die moeite werd – Boer soek ‘n vrou 14
20 April
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Zanie – Plaasjapie
Zanie is ’n gewese gim-eienaar en deesdae verkoper van sporttoerusting en sy wil seker maak dat die “beste in almal uitkom” binne haar span.
Video
Ontmoet Danielle – Plaasjapie
Danielle is ’n skoonheidsterapeut van Rustenburg en sy beplan om te wen en goed te lyk terwyl sy dit doen!
Video
Ontmoet Riaan – Plaasjapie
Riaan is ’n SHEQ-offisier (Veiligheid-, gesondheid- en omgewingsbestuur) van Piet Retief en hy wil wen sodat hy met die “Hilux manne” kan braai!
Video
Ontmoet Donovan – Plaasjapie
Donovan is ’n senior handelsrekeningbestuurder van Pretoria-Oos en hy beplan om liefdadigheidswerk te doen as hy die miljoen wen.