Logo
slim BB kwela
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG13 VL

Ndlovu Omgee groep – Duidelik Dapper

Video
21 Januarie

Leah het gaan inloer by Dr. Hugo Tempelman wat die Ndlovu Omgee Groep in die 90s gestig het en steeds ‘n steunpilaar in die gemeenskap is.