Nabootsing – Groen: Kongo Reënwoud
Video
30 November
Dave praat oor kleinste lewende wese soos insekte nabootsing doen vir oorlewing.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Nuus
Dave Pepler verken Sentraal-Afrika in ’n nuwe seisoen van Groen – Groen: Kongo Reënwoud
Verfilm in die hart van Afrika, Groen: Kongo Reënwoud gaan die wondere wat in die Kongo-reënwoud verskuil is, wys.
Video
Die hart van die woud – Groen: Kongo Reënwoud
Dave Pepler, die aanbieder van die reeks Groen: Kongo Reënwoud vertel van ou bome in die reenwoud en wat hy alles bevind in die bome insluitend insekvreters en spinnekoppe.
Video
Reuse bosvark – Groen: Kongo Reenwoud
Dave Pepler, die aanbieder van die reeks Groen: Kongo Reënwoud, sien die reuse bosvark wat bekend staan as die Meinertzhageni se vark.
Video
Ontdek die wondere – Groen: Kongo Reënwoud
Stap saam met natuurkundige Dave Pepler te voet in die Kongo-reënwoud soos hy dit ondersoek. Pepler is te sien in Groen: Kongo Reënwoud wat vanaf Woensdag 26 Oktober om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) afskop.