‘n Boer maak ‘n plan – Boer soek ‘n vrou 13
Video
18 Januarie
Ons leer ken die tien boere vandeesweek beter in die eerste episode van #BoerSoeknVrou.
Speel saam op die MyDStv-toep!
Up Next
Hoe ek voel – Boer soek ‘n vrou 13
14 Januarie
Geringde duif – Boer soek ‘n vrou 13
05 Augustus
Waarvoor wag jy? – Boer soek ‘n vrou 13
21 Julie
Maak 2020 vol liefde – Boer soek ‘n Vrou
21 Julie
Vlerke van liefde – Boer soek ‘n vrou 13
19 Julie
Hello? – Boer soek ‘n vrou 13
20 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer Janco – Boer soek ‘n vrou
Janco, ’n boer van Colesberg, wil seker maak sy toekomstige vrou moet voel sy is die belangrikste vrou op die planeet. Hy hoop dat die vrou wat hy gaan vind, gaan net so hou van die natuur en fotografie.
Video
Ontmoet Boer Hendri – Boer soek ‘n vrou
Hendri sien uit daarna om vir die liefde van sy lewe kos te maak. Hy hoop dat sy lewensmaat gaan iemand wees wat die klein dinge in die lewe waardeer.
Video
Amptelike voorskou – Boer soek 'n vrou
Is jy gereed om liefde te vind? Of dalk is jy net nuuskiering om die tien boere vir die 16de seisoen van "Boer soek 'n vrou" te sien... Kyk die program op Sondag 29 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.