Geringde duif – Boer soek ‘n vrou 13
Video
05 Augustus
Sanel, van Boer soek ‘n vrou se twaalfde seisoen, moedig die pasmaats aan om in te skryf vir die opwindende 13de seisoen van dié geliefde kykNET-reeks.
Speel saam op die MyDStv-toep!
Up Next
Waarvoor wag jy? – Boer soek ‘n vrou 13
21 Julie
Maak 2020 vol liefde – Boer soek ‘n Vrou
21 Julie
Vlerke van liefde – Boer soek ‘n vrou 13
20 Julie
Hello? – Boer soek ‘n vrou 13
20 Julie
‘n Positiewe gesindheid – Boer soek ‘n vrou 13
19 Julie
Deernis en geduld – Boer soek ‘n vrou 13
19 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Nuus
Tussen tonele met Marciel Hopkins
Ons het haar leer ken op "Boer soek ‘n vrou" en "Bravo!", maar dié talentvolle aanbieder, dra ook ‘n ander hoedjie: Die van ‘n aktrise.
Nuus
Tussen tonele met Angelique Gerber
‘n Koppie koffie met Angelique Gerber tussen tonele? Lees dan dié artikel.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.