Dis amptelik! “Diepe waters” word verleng met nóg ’n seisoenKykers wat op hete kole gesit het om te hoor of kykNET se eerste telenovela, "Diepe waters", vir ’n tweede seisoen verleng gaan word, kan ontspan en begin uitsien, want die kanaal het aangekondig dié gewilde reeks gaan volstoom voort.