Arendsvlei-akteurs bring hulde aan Shaleen Surtie-RichardsKykers moes verlede week afskeid neem van die legedariese aktrise Shaleen Surtie-Richards, toe sy haar laaste verskyning maak in kykNET & kie se eerste telenovelle, Arendsvlei, as Muriel Foster.