Diepe Waters
144
Telenovela
13
Welkom
Video's
Nuus
Mari ontstel Sanet – Diepe waters
Video
14 Maart
Sanet se aand word bederwe deur Mari. Sy wonder of Mari haar probeer saboteer het.
Teken in en KYK
Up Next
Bridgette maak 'n punt – Suidooster
13 Maart
Zelda se borgskap – Diepe waters
12 Maart
Muisneste – Binnelanders
01 Maart
Oupa is verkeerd bewys – Diepe waters
26 Februarie
“Moenie woorde in my mond plaas nie” – Binnelanders
23 Februarie
Voorskou: 29 Januarie - 2 Februarie 2024 – Suidooster
28 Januarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 1 - 4 April 2024 – Diepe waters
Iemand maak 'n deurbraak by die swemklub. Skinderstories word versprei oor Sanet en die "duiwel se sous". Felicity loop haar vas, en Mari is besig om met vuur te speel.
Video
Voorskou: 18 - 21 Maart 2024 – Diepe waters
Charity kry skokkende nuus van Felicity. Sanet kry raad oor Mari. En dis Lettie en Henry se troudag – gaan dinge goed afloop?
Video
Voorskou: 11 - 14 Maart 2024 – Diepe waters
Ben vat vir Mari vas; gaan sy haar houding verander? Sanet vra vir hulp. En Arno se verlede spook by hom.
Nuus
“Mari sal enigiets doen om haar familie te beskerm” – Diepe waters
Diandra Slabbert bieg sy geniet die onvoorspelbaarheid van haar rol. Lees meer.