Logo

KN Verslag: Kan ’n mosie van wantroue teen Zuma slaag?

Video
23 Junie

Riaan Cruywagen en Lourensa Eckard bespreek die mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma wat eersdaags gehoor sal word. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!