Logo

KN Verslag: Grondonteiening — vergaderings begin

Video
29 Junie

Heindrich Wyngaard gesels met Lourensa Eckard en Tim du Plessis oor die openbare vergaderings waar grondonteiening sonder vergoeding bespreek word. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!