Logo

Groener: Episode 1 – Silwerskermfees 2019

Video
21 Augustus

Volg ’n meer volhoubare lewe en hê ’n kleiner inpak op die omgewing deur die webreekreeks Groener te volg. Groener is een van vier webreekse wat vanjaar meeding in die kategorie “Digitale Projekte” by die 9de Silwerskermfees.