Logo

Ghoema 2015: Jay du Plessis en Lianie May

Video
25 Maart

Jay en Lianie May het die Ghoema-toekenning vir Beste Liedjie vir Naweeklyfie gekry. Hulle het 'n spesiale boodskap vir almal op Twitter en Facebook. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!