Logo

FLITS: ONDERHOUD - Reynardt Hugo

Video
14 Maart

Sanger en akteur Reynardt Hugo gesels in die ateljee oor die band ADAM se nuutste treffer, asook dokter Tertius se doen en late op die stel van Binnelanders. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!