Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 12 Maart 2018 - Segment 1: Die NG Kerk is steeds, of is dit alweer, in die nuus.

Video
13 Maart

PRONTUIT 12 MAART 2018: SEG 3 Die NG Kerk is steeds, of is dit alweer, in die nuus. Hulle het al verder gevorder as die Gereformeerde Kerk en laat darem al vroue op die preekstoel toe, maar bly kleitrap oor die gay-kwessie. Vanaand kuier André by my, asook dr. Nadia Marais van die kweekskool op Stellenbosch en Stefan de Klerk, ‘n teologie-student van Stellenbsoch. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!