Logo

FLITS: Kamera - Johnny Potsanyane 29 Junie 2017

Video
30 Junie

FLITS: Kamera - Johnny Potsanyane 29 Junie 2017 Nog ‘n jong ster wat links en regs harte verower, is Johnny Potsanyane, die akteur wat die rol van TJ in die sepie Getroud met Rugby vertolk. Ons het by hom gaan kuier om meer oor sy loopbaan uit te vind. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!