Logo
Suidooster TX change Slim BB
web uni tv guide

Suidooster

144Drama13

kykNET skedule-verandering: Sepies

Video
28 Junie

Vanaf 10 Julie skuif twee van jou gunsteling sepies elk na ’n nuwe, beter tydsgleuf. Besoek kykNET.tv om meer uit te vind. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!