‘Ek wil ’n program daarvan maak’ – Ontbytsake
Video
28 Oktober
Nataniël gesels meer oor die inspirasie vir sy nuwe reeks, Toegang.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
Waag dit, skryf in! – Wie word ’n miljoenêr?
"Wie Word ’n Miljoenêr" is terug vir 'n vierde seisoen en is op soek na deelnemers wat 'n kans wil waag om deel te wees van die vasvra-program. Inskrywings is oop tot 23 Februarie 2024. Bepalings en voorwaardes geld. Meer inligting is beskikbaar op die kykNET.tv webtuiste.
Video
Voorskou: 30 Oktober - 3 November 2023 – Binnelanders
Tertius maak 'n besluit en Tracy hou nie daarvan nie. Sy besluit om vir Conrad die nuus oor haar baba te bring. Hoe gaan hy reageer daarop? Sal Ella uit Marissa se kloue gered word?
Video
Amptelike voorskou – Stralend
Dis 'n nuwe leefstylprogram op DStv-kanaal 144 waar al die deelnemers 'n "kop, hart en siel" transformasie moet deurmaak: Hulle kry die geleentheid om ‘n nuwe, en beter weergawe van hulself te word.
Video
Skryf nóú in vir Bolhuis beslis!
Is jy tans in ’n geskil gewikkel met ’n vriend, ’n familielid of selfs ’n vreemdeling? Dan is dié splinternuwe program vir jou!